s
sunettadded this to Resepte
Heerlikste Koffiekoek

(1.) 4 eiers, 1k suiker. Klits tot romerig.

(2.) 2e botter, 4e melk, 4e water, 1t vanilla. Smelt saam op stoof. NIE KOOK NIE

(3.) 1,5k meel, 1e koffie, knypie sout. Meng met nr.1

- meng alles saam met nr.2
- strooi 2t bakpoeier oor, vou in
- bak in gesmeerde oondpan vir 15-20min @ 180°C

SOUS:
3/4k suiker
1,5k water
2e koffie
4e brandewyn
Kook saam vir 3min en gooi oor koek sodra dit uit die oond kom. Laat koek goed afkoel.

VERSIERING:
1 pakkie Karamel Kitspoeding. Maak aan soos aanwysings op pakkie en smeer oor koek.

1 blikkie Caramel Treat
1 boksie Orley Whip room (altwee sakkies in boksie)

Klits room styf, vou Caramel Treat daarby in en smeer oor koek. 

Geniet...

Net n wenk:   ek bak dit gewoonlik in n oondpan. Het dit op hierdie foto vir die kerkbasaar in twee foelie tertbakke gedeel. Ek steek ook die koek met n tandestokkie vol gaatjies voordat ek die sous oorgooi - dit help net dat die koek die sous beter absorbeer.

Marelize Kotze

Food Lovers

Heerlikste Koffiekoek (1.) 4 eiers, 1k suiker. Klits tot romerig. (2.) 2e botter, 4e melk, 4e water, 1t vanilla. Smelt saam op stoof. NIE KOOK NIE (3.) 1,5k meel, 1e koffie, knypie sout. Meng met nr.1 - meng alles saam met nr.2 - strooi 2t bakpoeier oor, vou in - bak in gesmeerde oondpan vir 15-20min @ 180°C SOUS: 3/4k suiker 1,5k water 2e koffie 4e brandewyn Kook saam vir 3min en gooi oor koek sodra dit uit die oond kom. Laat koek goed afkoel. VERSIERING: 1 pakkie Karamel Kitspoeding. Maak aan soos aanwysings op pakkie en smeer oor koek. 1 blikkie Caramel Treat 1 boksie Orley Whip room (altwee sakkies in boksie) Klits room styf, vou Caramel Treat daarby in en smeer oor koek. Geniet... Net n wenk: ek bak dit gewoonlik in n oondpan. Het dit op hierdie foto vir die kerkbasaar in twee foelie tertbakke gedeel. Ek steek ook die koek met n tandestokkie vol gaatjies voordat ek die sous oorgooi - dit help net dat die koek die sous beter absorbeer. Marelize Kotze Food Lovers

fbcdn.net

View on fbcdn.net