s
sunettadded this to Resepte
Die lekkerste Peppermint Crisp Tert resep ooit ~ OFM

1-2 Pakkies Tennisbeskuitjies
1 Blik karamelkondensmelk
1 Pakkie karamel kitspoeding
Ongeveer 400 ml melk
1 houertjie room
1-2 Peppermint Crisps

Klits die room styf. Rasper die Peppermint Crisps. Maak die poeding aan volgens die aanwysings op die pakkie, en klits dit dan by die karamelkondensmelk in.
Pak in lae soos volg: Tennisbeskuitjies, karamel, Peppermint Crisp, room. Eindig met room en gerasperde Peppermint Crisp.

Die lekkerste Peppermint Crisp Tert resep ooit ~ OFM 1-2 Pakkies Tennisbeskuitjies 1 Blik karamelkondensmelk 1 Pakkie karamel kitspoeding Ongeveer 400 ml melk 1 houertjie room 1-2 Peppermint Crisps Klits die room styf. Rasper die Peppermint Crisps. Maak die poeding aan volgens die aanwysings op die pakkie, en klits dit dan by die karamelkondensmelk in. Pak in lae soos volg: Tennisbeskuitjies, karamel, Peppermint Crisp, room. Eindig met room en gerasperde Peppermint Crisp.

fbcdn.net

View on fbcdn.net