Don van Asperen

13 Flips | 1 Magazine | 1 Like | 3 Following | @dondexz | Keep up with Don van Asperen on Flipboard, a place to see the stories, photos, and updates that matter to you. Flipboard creates a personalized magazine full of everything, from world news to life’s great moments. Download Flipboard for free and search for “Don van Asperen”

Never Say No to Panda

Wilma DeWet

Log In or Sign Up to View

This Facebook post is no longer available. It may have been removed or the privacy settings of the post may have changed.

NIKS SONDER ARBEID: Die geskiedenis van Laerskool Rustenburg

Dit was die jaar 1873, President Burgers, wat maar ’n kort tyd regeer het, maar hom met baie dinge bemoei het in daardie tyd, het die eerste …

Beyond Diet

GROENTEKOEKIES MET GEPOSJEERDE EIERS BRON: HUISGENOOT Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute 3 wortels, fyn gerasper 1 aartappel, gerasper en oortollige vloeistof uitgedruk 3 sprietuie, in skywe gesny 1 prei, fyn gekap 45ml gekapte vars pietersielie 1½ wiele feta, gekrummel 45ml meel peper 6 eiers 45ml olie 5ml witwynasyn 1. Meng die wortels, aartappel, sprietuie, prei, pietersielie en feta in n bak. Voeg die meel by en geur met die peper. 2. Skei twee van die eiers en roer die gele in die meelmengsel in. Klits die eierwitte tot die volume verdubbel het en vou dit dan by die meelmengsel in. 3. Verhit die olie in n pan en skep lepels vol van die mengsel daarin. Braai die koekies klompie vir klompie tot goudbruin weerskante. Sit eenkant en hou warm. 4. Bring water tot kookpunt in n kastrol en verminder dan tot dit prut. Voeg die asyn by. Breek n eier in n koppie. Roer die water met n lepel tot n draaikolk ontstaan en laat gly die eier in die middel van die kolk in die water in. Kook 3 minute vir n sagte geel. Skep met n gaatjielepel uit en plaas op kombuispapier om die oortollige water te verwyder. Herhaal met die oorblywende eiers. 5. Sit die geposjeerde eiers saam met die warm koekies voor. GENIET!