Sonja

8 Flips | 1 Magazine | @Sonja1m6e | Keep up with Sonja on Flipboard, a place to see the stories, photos, and updates that matter to you. Flipboard creates a personalized magazine full of everything, from world news to life’s great moments. Download Flipboard for free and search for “Sonja”

Varktjops met Warm Aartappelslaai Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 25 minute 400 g baba-aartappels 200 g sagtesteel-broccoli 1 rooi ui, in skywe gesny 15 ml (1 e) olie 60 ml (¼ k) versplinterde neute sout en peper VARKTJOPS: 4 varktjops SOUS: 15 ml (1 e) botter 1 ui, gekap 200 g sampioene, in skywe gesny 1 knoffelhuisie, gekap 5 ml (1 t) meel 45 ml (3 e) water 1. Voorverhit die oond tot 200 °C. 2. Plaas die aartappels, broccoli en uieskywe op ’n bakplaat en bedruip met die olie. Bak 25 minute en voeg die neute tydens die laaste 5 minute by. 3. Varktjops: Maak intussen die tjops gaar en hou hulle warm. 4. Sous: Smelt die botter in ’n pan oor matige hitte en soteer die ui tot sag. Voeg die sampioene by en verhoog die hitte. Voeg die meel by terwyl jy roer tot dit goed met die bestanddele in die pan gemeng is. Gooi die water in en roer tot ’n gladde sous. 5. Voeg die gaar aartappels en broccoli by die sampioensous en sit dit saam met die varktjops voor. HG

Krummel Varktjops Genoeg vir 4 mense 4 varktjops (sowat 2 cm dik) Sout en vargemaalde swartpeper 1 eier, geklits Handvol salieblare, fyngekap 80 ml meel 100 ml parmesaankaas, gerasper 120 ml Deense Feta of gewone fetakaas, gekrummel Olie en botter vir braai 1. Voorverhit die oond tot 200 C en smeer ‘n bakplaat met olie of spuit met kossproei. 2. Geur die varktjops met sout en peper. 3. Doop die vleis in die eier. 4. Meng die salieblare, meel en kase en druk dit teen die vleis, aan beide kante. 5. Laat rus vir ‘n paar minute in die yskas. 6. Verhit die olie en botter en braai die vleis tot goudbruin aan beide kante. 7. Sit die vleis op die voorbereide bakplaat en bak vir sowat 10-15 minute of tot gaar. Kyknet

Log In or Sign Up to View

This Facebook post is no longer available. It may have been removed or the privacy settings of the post may have changed.

Melksnysels

Genoeg vir 6-8 mense<p>Bereiding: 30 minute<p>Gaarmaaktyd: 30 minute<p><b>DEEG</b><p>250 ml (1 k) koekmeel<p>5 ml (1 t) bakpoeier<p>1 ml (¼ t) sout<p>1 eier, ongeklits<p>125-150 ml …