Karin Chiole

5 Flips | 2 Magazines | @KarinChiole | Keep up with Karin Chiole on Flipboard, a place to see the stories, photos, and updates that matter to you. Flipboard creates a personalized magazine full of everything, from world news to life’s great moments. Download Flipboard for free and search for “Karin Chiole”

JAKOBUS 3:1 AFR83; My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word.

• ABA Bybel vir almal
• AFR53 Afrikaans 1933/1953
• AFR83 Afrikaans 1983
• DB Die Boodskap
• NLV Nuwe Lewende Vertaling

Matteus 24:35 DB; Julle dink die aarde en die hemel staan vas, maar Ek sê vir julle dat my woorde 100 maal vaster staan.

• ABA Bybel vir almal
• AFR53 Afrikaans 1933/1953
• AFR83 Afrikaans 1983
• DB Die Boodskap
• NLV Nuwe Lewende Vertaling

Jesaja 9:6 DB; Sy koninkryk en mag sal aanhou uitbrei en Hy sal vir altyd vrede bring. Hy sal vir altyd op Dawid se troon sit en sy koninkryk met regverdigheid en billikheid regeer. Daarvoor sal die absolute goedheid van die Here die Almagtige sorg.

• ABA Bybel vir almal
• AFR53 Afrikaans 1933/1953
• AFR83 Afrikaans 1983
• DB Die Boodskap
• NLV Nuwe Lewende Vertaling

2 Tessalonisense 3:3 DB; Die Here is altyd getrou. Hy sal julle geloof sterk maak. Hy sal julle ook teen die Bose se aanvalle beskerm.

• ABA Bybel vir almal
• AFR53 Afrikaans 1933/1953
• AFR83 Afrikaans 1983
• DB Die Boodskap
• NLV Nuwe Lewende Vertaling

Psalms 119:7 DB; Here, diep uit my hart wil ek vir U sê dat U baie goed is; ek leer elke dag so baie oor U. Ek loof U.

• ABA Bybel vir almal
• AFR53 Afrikaans 1933/1953
• AFR83 Afrikaans 1983
• DB Die Boodskap
• NLV Nuwe Lewende Vertaling